Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Maandag, 31 Maart 2025
Hier is tans123 432 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Om planetêre bewoonbaarheid te verstaan is deels 'n ekstrapolasie van die toestande op Aarde, want dit is die enigste planeet wat sover bekend lewe onderhou.

Planetêre bewoonbaarheid is die mate waarin 'nplaneet ofnatuurlike satelliet 'n omgewing kanontwikkel en handhaaf vir die bestaan vanlewe. Lewe kan regstreeks op 'n planeet of maan ontstaan of van 'n ander planeet daarheen verplaas word deur 'n hipotetiese proses bekend aspanspermie. Omgewings hoef nie lewe te bevat om beskou te word as bewoonbaar nie en aanvaardebewoonbare sones is nie die enigste gebiede waarin lewe kan ontstaan nie.

Omdat die bestaan van lewe buite die Aarde onbekend is, is planetêre bewoonbaarheid grootliks 'nekstrapolasie van toestande op Aarde en die eienskappe van dieSon enSonnestelsel wat gunstig lyk vir lewe om te floreer. Van besondere belang is dié faktore wat komplekse, veelsellige organismes op Aarde onderhou en nie net eensellige organismes nie. Navorsing en teorieë in dié verband is 'n komponent van verskeienatuurwetenskappe, soossterrekunde,planetêre wetenskap en die opkomende dissiplineastrobiologie.

'n Absolute vereiste vir lewe is 'nenergiebron, en die idee van planetêre bewoonbaarheid sluit in dat baie ander kriteria nagekom moet word, soosgeofisiese,geochemiese en astrofisiese kriteria, voordat 'n hemelliggaam lewe kan onderhou.Nasa het die belangrikste bewoonbaarheidskriteria bepaal as "uitgebreide streke van vloeibare water, toestande wat gunstig is vir die versameling van organiese molekules en energiebronne watmetabolisme handhaaf". In Augustus 2018 het navorsers berigwaterwêrelde kan lewe onderhou.

Aanduiders van bewoonbaarheid en biosignature moet vertolk word binne 'n planetêre en omgewingsverband. In die bepaling van die bewoonbaarheidspotensiaal van 'n liggaam fokus studies op sy samestelling,wenteleienskappe,atmosfeer en moontlike chemiese wisselwerkings.

Belangrike stereienskappe sluit inmassa enligsterkte, stabieleveranderlikheid en hoëmetaalinhoud. Rotsagtige, nataardplanete en mane met die potensiaal van aardagtigechemie is 'n primêre fokus van astrobiologiese navorsing, hoewel alternatiewe biochemie en ander soorte hemelliggame in meer spekulatiewe bewoonbaarheidsteorieë ondersoek word.

Die idee dat ander planete benewens die Aarde dalk lewe kan onderhou, is antiek. Dit is egter histories 'nfilosofiese idee, eerder as een wat op wetenskap gegrond is. In die laat20ste eeu is twee deurbrake in die veld gedoen. Die waarneming en robotverkenning van ander planete en mane in die Sonnestelsel het kritieke inligting verskaf oor die definiëring van kriteria vir bewoonbaarheid en gelei tot aansienlike geofisiese vergelykings tussen die Aarde en ander liggame.

Die ontdekking vaneksoplanete, wat in die vroeë 1990's begin het en daarna uitgebrei is, het verdere inligting verskaf vir die studie van moontlikebuiteaardse lewe. Dié bevindings het bevestig dat die Son nie uniek ondersterre is in die huisvesting van planete nie en het navorsing oor bewoonbaarheid na buite die Sonnestelsel uitgebrei.

...lees verder

In die nuus
Netumbo Nandi-Ndaitwah in 2022.
Netumbo Nandi-Ndaitwah in 2022.

Het u geweet...

... dat dieGautrein se spoorwydte van 1 435 mm breër is as die standaardwydte van 1 067 mm van die Suid-Afrikaanse smalspoor? Dit is só gekies om die trein se stabiliteit te verseker teen sy topsnelheid van 160 km/h.

... datTsutomu Yamaguchi die enigste persoon is wat beide dieatoombomontploffings opHirosjima enNagasaki oorleef het?

... dat dieNamibiërRudie van Vuuren die eerste (en enigste) man is wat in dieselfde jaar in tweesportsoorte,krieket enrugby, aan 'n wêreldbekertoernooi deelgeneem het? Hy het sy land tydens beide dieKrieketwêreldbeker 2003 en dieRugbywêreldbeker 2003 verteenwoordig.

... dat diebaardskeerder-spinnekop nie 'n warespinnekop is nie?

... dat sedert die toetrede vanFinland enSwede totNAVO in onderskeidelik 2023 en 2024 al dieSkandinawiese lande weer lede van een (en dieselfde) militêre alliansie is? Dit was laas die geval tydens dieKalmarunie wat in 1523 ontbind is.

Vandag in die geskiedenis

31 Maart: Cesar Chavez-dag in sekereAmerikaanse deelstate (1927).

Die Eiffeltoring in 1889.
Die Eiffeltoring in 1889.

Voorbladbeeld
Keulen katedraal inKeulen, Duitsland.
Katedraal in Keulen, Duitsland.
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2700968"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp