Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Maandag, 17 Maart 2025
Hier is tans123 185 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
'n Rebis van 1617. Dit is 'n gesamentlike manlike en vroulike figuur wat in die Middeleeue en vroeë moderne gekiedenis 'n algemene androginiese ikoon was.

Androginie is wanneer 'n mens beidemanlike envroulike eienskappe besit. Androginie kan gebruik word in verband metbiologiese geslag,genderidentiteit of genderuitdrukking. Wanneer "androginie" verwys na gemengde biologiese geslagseienskappe in mense, verwys dit dikwels nainterseks mense, wat gebore is met aangebore variasies wat dit moeilik maak om hulle geslag by geboorte te bepaal. In vergelyking ishermafroditisme die besit van beide manlike en vroulike voortplantingsorgane. Dit word deesdae as neerhalend beskou as dit vir mense gebruik word.

Wat genderidentiteit betref, kan androginiese individue identifieer met niebinêre identiteite. Ander kan astransgender identifiseer. Op fisieke gebied kan 'n androginiese voorkoms bereik word deur persoonlike versorging, modes enhormoonbehandeling.

Androginie word vroeg in die geskiedenis al in geskrifte aangetref, asook in baie kulture wêreldwyd – van antiekeSumer tot latereMesopotamiese kulture en dieGriekse mitologie. VolgensPlato seSimposium het die mensdom as drie geslagte begin: man-mans, vrou-vroue en man-vroue. Sommige filosowe het in die laat oudheid die idee van androginie voorgestel as die mens se oorspronklike en perfekte toestand.

Die Westerse esoterisme se omarming van androginie het tot in die moderne geskiedenis voortgeduur. Die simbolisme en betekenis van androginie was sentraal in die idees van die sommige mistici en filosowe. Die filosofiese begrip van die "Universele Androgien" – 'n perfekte vermenging van die geslagte wat die huidige korrupte wêreld voorafgegaan het en/of die utopie van die volgende wêreld sal wees – is ook belangrik in sommige vorme van die geloof van dieOrde van die Rosekruis.

In die middel 18de eeu nog was die macaroni's van GeorgiaanseEngeland 'n welgestelde subkultuur van jong mans wat bekend was vir die uitdrukking van androginiese identiteit.

In die 1900's, van om en by dieEerste Wêreldoorlog, het genderrolle begin vervaag en modeontwerpers soosCoco Chanel het broeke vir vroue ontwerp. In die 1960's en 1970's het die vrouebevrydingsbeweging waarskynlik tot idees bygedra en modeontwerpers soos Yves Saint Laurent beïnvloed.

Bekende sangers wat in die moderne tyd 'n androginiese styl met hulle kleredrag bekend gestel het, wasElvis Presley, Mick Jagger,Boy George, Yoshiki,Grace Jones en Annie Lennox.

...lees verder

In die nuus
João Lourenço in 2023.
João Lourenço in 2023.

Het u geweet...

... dat die eersteduikboot reeds in1620 gebou is? DieNederlandse Cornelis Drebbel het een vir die Engelse koning gebou en in dieTeems getoets.

... dat dieBlohm & Voss BV 138-vliegbootdieselaangedrewe motors gebruik het?

... dat die profeetMohammed in die gedeeltes van dieKoran wat tydens die eerste vyf jaar van sy openbare bediening inMekka opgeteken is, nie een keer die naamAllah gebruik het nie? In dié tyd het hy naGod verwys as "Heer" of "Skepper" (Rabb).

...Samuel Morse, die uitvinder van dietelegraaf, vir burgemeester vanNew York gestaan het? Hy was egter nie suksesvol nie.

... dat dieToepolef Tu-144 van dieSowjetunie die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wêreld was? Die eerste toetsvlug het op31 Desember1968 plaasgevind, enkele maande voordat die Frans-BritseConcorde vir die eerste keer opgestyg het.

Vandag in die geskiedenis

17 Maart:Sint Patricksdag

Mimi Coertse
Mimi Coertse
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2700968"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp