Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Dienasionalevlag van Noorweë (Bokmål:Norges flagg;Nynorsk:Det norske flagget) is op 13 Julie 1821 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’ndonkerblou kruis met wit fraiings op ’ndonkerrooi veld. Die vertikale arm van die kruis is in die rigting van die vlagpaal verskuif volgens die patroon van die anderSkandinawiese vlae. Die handelsvlag het ’n vlagverhouding van 16:22 en die staatsvlag ’n vlagverhouding van 16:27. Die rooi kleur is PMS 200 en die blou kleur PMS 281 volgens die Pantone-kleurstelsel, onderskeidelik Die vlag is in 1821 ontwerp deur Fredrik Meltzer. Sy ontwerp van ’n Skandinawiese kruis in die drie kleure blou, rooi en wit ’n was gebaseer op die vlae vanDenemarke en Swede wat in die verlede gesag uitgeoefen het oor Noorweë. Volgens die ontwerper is die kleure ook direk beïnvloed deur die vlae vanFrankryk,Nederland, dieVerenigde Koninkryk en dieVerenigde State, wat volgens hom almal vryheid aandui. Nadat Noorweë in 1905 onafhanklik geword het, het dit ook die nasionale vlag van die land gebly. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... datMontreal inKanada die tweede grootsteFranstalige stad in die wêreld is? Dit is met die 3,9 miljoen inwoners in die metropolitaanse gebied die grootste stad van die Franstalige provinsieQuebec en die tweede grootste in Kanada. ... dat die plantWelwitschia mirabilis, wat tot 600 jaar oud kan word, slegs twee blare het? Die blare skeur die hele tyd tydens die plant se lewe en laat dit lyk asof hy baie blare het. ... dat dieDART-ruimtetuig doelbewus geprogrammeer is om teenDimorfos, 'n maan van die asteroïed65803 Didumos, te bots. ... dat daar 'n dorpie in dieSpaanssprekendeVenezuela is waarDuits gepraat word enkoekoekklokke gemaak word?Colonia Tovar het 'n groot aantal nasate van immigrante van die 19de eeu uit dieKaiserstuhl-gebied inDuitsland. ... dat die laaste moedertaalspreker vanKornies in1780 gesterf het? Kornies is, soosWallies enBretons, 'nKeltiese taal van die Britonse groep. Dit is inCornwall gepraat en pogings is in1904 vir die eerste keer aangewend om die taal te laat herleef. ![]() Vandag in die geskiedenis ![]()
Voorbladbeeld Deel van 'n reusekuddebontkwaggas besig om die Mararivier oor te steek inMasai Mara Nasionale Park, Kenia | ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |