Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Eugène Nielen Marais (9 Januarie1871 –29 Maart1936) was ’nAfrikaanse enEngelse skrywer. Hy was die skepper van die klassieke Afrikaanse gedig "Winternag", wat allerweë as dié eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou word. Reeds in 1892, nadat hy skaars mondig geword het, begin hy met die gebruik vanmorfien, waarskynlik as gevolg van ooreising en spanning in sy joernalistieke werk. Hoewel hy telkemale vir behandeling gaan en tyd in inrigtings deurbring om van hierdie verslawing ontslae te raak, beïnvloed dit hom die res van sy lewe. Ook in 1892 word hy toegelaat as ’n lid van dieVrymesselaarsbeweging en ag hierdie gebeurtenis so belangrik dat hy dit in syBybel aanteken. Na sy toelating tot die beweging in Maart van hierdie jaar vorder hy in Julie tot Metgesel en in Augustus tot Meester. In 1893 ontmoet hy vir Aletta (Lettie) Beyers, ’n kleinniggie van die latere generaalChristiaan Beyers. Sy woon in Natal en sy kom in Pretoria by haar niggie Lenie Boshof kuier, wat met Melt Marais (Eugène se broer) getroud is. In Augustus1894 tree hy dan in Natal in die huwelik met Lettie, maar elf maande later (op 17 Julie 1895) sterf sy aan kraamkoors na die geboorte van hulle seun (Eugène Charles Gerard Marais) op 8 Julie 1895. Marais se suster Sophie Ueckerman neem die versorging van die baba oor en neem hom as haar eie aan. Uit meegevoel vir sy lot en dié van sy vriend, die landmeter Christiaan Vlok, wie se vrou ook in hierdie tyd kort na geboorte van ’n kind aan kraamkoors oorlede is, samel inwoners van Pretoria geld in om die twee wewenaars op ’n bootreis naMauritius te stuur. Binne die volgende vyftien maande hierna sterf albei Marais se ouers ook. Volgens die omroeper Friedel Hansen in sy boekDie handdruk van die dood: Die onvertelde storie van Eugène Marais, is Eugène vroeg in 1904 ’n loseerder by die Malans vanPotchefstroom. Elisma Malan, ’n onderwyseres, verlaat die dorp baie skielik in die eerste gedeelte van die jaar en vertrek na die Wes-Kaap, waar sy kort na haar aankoms in April 1904 met die mynwerker Jacobus Abraham Bosman trou. Uit hierdie huwelik word die beroemde skrywerHerman Charles Bosman op 3 Februarie 1905 gebore en volgens Hansen is Eugène Marais waarskynlik sy biologiese pa. Behalwe die omstandigheidsgetuienis is daar geen verdere bewys vir hierdie bewerings nie. Hoewel Eugène nooit weer trou nie, het hy gedurende sy leeftyd verskeie meer of minder ernstige flirtasies met vroue, dikwels baie jonger as hy. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat daar geraam word dat meer as die helfte van allefotosintese wat op aarde plaasvind nie vanaf plante afkomstig is nie, maar vanafbakterieë enalge? ![]() Vandag in die geskiedenis 4 Julie:Onafhanklikheidsdag in dieVerenigde State (1776);Republiekdag in dieFilippyne (1946) ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |