| Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel DieKeniaanse nasionale rugbyspan (Engels:Kenya national rugby union team;Swahili:Timu ya raga ya Kenya) is die nasionalerugbyspan watKenia in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Hulle dra die bynaamSimbas (“die leeus”), genoem na dieleeu (Panthera leo), Kenia se wapendier. Rugby word in Kenia geadministreer deur dieKeniaanse Rugbyunie (Kenya Rugby Union, KRU; Swahili:Shirikisho la Raga Kenya) wat in 1970 gestig is. Kenia word deurWêreldrugby as ’n vlak drie-span erken. Die Keniaanse rugbyspan is tans (November 2025) 36ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Saam metIvoorkus enZimbabwe is Kenia tradisioneel een van die sterker nasionaleAfrikarugbyspanne na dieSuid-AfrikaanseSpringbokke en dieNamibieseWelwitschias. Rugby in Kenia dateer uit dieBritse koloniale tydperk en word sedertdien sterk deur die voormalige koloniale mag beïnvloed. Kenia het in 1954 sy eerste toetswedstryd teenTanganjika (nouTanzanië) gespeel. Hulle tuisveld is die RFUEA-veld inNairobi wat in 1955 vir ’n Oos-Afrika-span teen dieBritse en Ierse Leeus voorberei is. Die span het tydens die Afrikabeker twee titels ingepalm, vier keer in die derde en vier keer in die vierde plek geëindig. Hulle kon nog nie vir ’nrugbywêreldbekertoernooi kwalifiseer nie. Die Keniaanse span speel tradisioneel in rooi truie met swart broeke en groen sokkies – wat aan die kleure van dievlag van Kenia ontleen is. Een voormalige Keniaanse rugbyspeler is in Wêreldrugby se Heldesaal opgeneem.
In die nuus
Het u geweet... ... dat byna die heleKaapse Skiereiland deel is van dieTafelberg- Nasionale Park? Dié natuurreservaat is in1998 gestig en beslaan dieTafelberg-bergreeks.
Vandag in die geskiedenis 22 November: Alfabetdag inAlbanië,Kosovo enNoord-Masedonië (1908).
| Vind artikels | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale | ||
| Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
| Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
| Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
| Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
| Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
| Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
Susterprojekte | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |