Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Maandag, 24 November 2025
Hier is tans127 192 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Jan Rabie, omstreeks 1965.

Jan Sebastian Rabie (14 November 1920 – 15 November 2001) was 'nAfrikaanse skrywer van kortverhale, romans en ander literêre werke. Rabie was een van die sogenaamdeSestigers, 'n groep invloedryke Afrikaanse skrywers van die 1960's. Hy het een-en-twintig werke gelewer.

Jan trek die aandag as “betrokke” skrywer met sy sterk oortuigings oor die onreg teenoor bruin en swart in die naam vanapartheid en die Rabies se huis inGroenpunt word algaande ’n stimulerende bymekaarkomplek van jonger skrywers en skilders. Ook die noordelike skrywers kom hier bymekaar as hulle, gewoonlik in die Desember-Januarie skoolvakansies, Kaapstad besoek. Hierdie gereelde besoekers sluit mense in soos Uys Krige,Jack Cope,W.A. de Klerk, Peter Blum, Barend Toerien,Breyten Breytenbach,Adam Small,Richard Rive,Ingrid Jonker, Bartho Smit,André P. Brink,Athol Fugard enChris Barnard.

Jan Rabie begin sy kreatiewe loopbaan as digter. Sy eerste letterkundige pogings, veral gedigte maar ook enkele prosastukke, verskyn in dieStellenbosse Student (waarvan hy in 1939 ’n redaksielid is) en met ’n gedig in die April-Mei 1940 uitgawe wen hy ’n prysgeld van sewe sjielings en ses pennies. Reeds in 1939 stel hy ’n bundel gedigte saam onder die titelBewuste stryd, maar lê dit nie voor vir publikasie nie. Om ekstra geld te verdien stuur hy ook gedigte en verhale vir publikasie naDie Huisgenoot,Die Brandwag,Naweek,Die Kerkbode enDie Landbouweekblad. Eindelik word amper honderd van sy gedigte in tydskrifte gepubliseer. In sy dae as rondtrekkende onderwyser in die veertigerjare skryf hy baie. Dit sluit in vier gepubliseerde romans van ’n tradisionele aard, ’n groot aantal hoofsaaklik konvensionele tydskrifverhale in tydskrifte soosDie Huisgenoot,Naweek enDie Huisvrou en gedigte, waarvan sommige in 1946 in die versamelbundelStiebeuel onder redaksie van D.J. Opperman en F.J. le Roux opgeneem word. Veral bekend is sy gedigBlinde tog, wat D.J. Opperman in die eerste uitgawes vanGroot verseboek opneem, terwylSimfonie ook onthoubaar is. Johann de Lange en Antjie Krog neem die gedigDie vriend op in die versamelbundelDie dye trek die dye aan. W.E.G. Louw tipeer sy gedigte as behorende tot ’n nuwe saaklikheid en konkreetheid in die poësie, hoewel enkele versreëls steeds die romantikus in hom verraai. Hoewel hy later die digkuns versaak en hom net op prosa toespits, is die gedigte ’n goeie oefenmedium om sy skryfkuns te slyp en verraai die ritmiese en beeldryke prosa van veral sy kortkuns die positiewe invloed van hierdie skryfwerk.

...lees verder

In die nuus
Kenteken van die 30ste G20-spitsberaad in Johannesburg
Kenteken van die 30ste G20-spitsberaad in Johannesburg

Het u geweet...

... dat dieHonderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk.

...Samuel Morse, die uitvinder van dietelegraaf, vir burgemeester vanNew York gestaan het? Hy was egter nie suksesvol nie.

... dat dieIndiese politikusMahatma Gandhi vir 'n lang tydperk as 'n advokaat inDurban gewerk het? Hy was tussen1893 en1915 inSuid-Afrika woonagtig. Hier het hy die Natalse Indiese Kongres gestig, wat later met dieANC sou saamsmelt.

... datSuid-Afrika setwaalf amptelike tale relatief min is? Alhoewel hulle nie as amptelike tale erken word nie, kom 'n mens 710tale inIndonesië teë en 453 inIndië.Zimbabwe spog met 16 ampstale enPapoea-Nieu-Guinee is volgensEthnologue die land met die meeste lewende tale, naamlik 840.

... dat dieBastille, een vanParys se geskiedkundige bakens, nie meer bestaan nie? Dit is tussen 16 Julie 1789 en Oktober 1790 deur Pierre-François Palloy afgebreek.

Vandag in die geskiedenis

24 November:

"Origin of Species"
"Origin of Species"

Voorbladbeeld
Die versterkteCité de Carcassonne in die stadCarcassonne in die departmentAude in die suide vanFrankryk tydens blou uur.
Die versterkte Cité de Carcassonne in die stad Carcassonne in die department Aude in die suide van Frankryk tydens blou uur.
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2774431"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp